Twee - Sirkels - traduction des paroles en anglais

Sirkels - Tweetraduction en anglais




Sirkels
Circles
Sirkels
Circles
Kom ons dans net in die reen
Let's just dance in the rain
Dalk verdoof dit van die seer
Maybe it'll numb some of the pain
Die sirkels maak ons net vanvooraf weer kwaad
The circles just make us mad all over again
Ek dink dis tyd dat ons van goed moet laat gaan
I think it's time we let go of what's good
Ek sal alles gee vir jou lyf teen myne
I'd give anything to feel your body against mine
My mure afbreek, selfs die lintels en koesyne
Tear down my walls, even the lintels and jambs
Sodat ons saam ′n nuwe huis kan bou
So we can build a new house together
As jy vir my die kans sal gee kan jy regeer
If you'll just give me a chance, I'll let you reign
Ekke sweer dit.
Swear I'll be all yours.
Die kans het my ontglup
I blew my chance
Om twee en twee bymekaar te sit
To put two and two together
Ek weet dit nou soos die uurglas kantel
I see it now as the hourglass spills
Jy's ver te goed vir my om net so te verkwansel
You were too good for me to just squander





Writer(s): Herman Kleinhans,


Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.