Twee - Patensie paroles de chanson

paroles de chanson Patensie - Twee




Patensie
Mens, kom ons wees vir oulaas romanties
Die plaashuis staan leeg, ek moes aanbeweeg het
So kom, kom ons steek 'n kattebak vol kers
Aan langs die dam, ek sal jou moet vervang
Patensie roep my en die tyd kom nader
Vir my om my hart af te baken maar ek weet
Daar sal altyd plek wees
Vir jou vlees maar die ligte verblind my
En ek's eintlik 'n kind van die berge
Van die berge
So kom ons dans en maak lawaai want binnekort is dit koebaai
Want vir nou is dit verby
Vir nou is dit verby
Jy sal moet kom kuier en ek sal luister
Selfs wanneer jy binnemonds fluister
Maar vir nou is dit verby
Vir nou is dit verby
Mens, dankie vir 'n jaar vol goeie tye
As die foto's kon praat - ons sal hul moet bewaar
Ek hoop, ek hoop da tal jou wildste drome waar word
Ek is eintlik bang, hoe gaan ek jou vervang?



Writer(s): Kleinhans Herman




Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.