Bok van Blerk - Jy Praat Nog Steeds My Taal текст песни

Текст песни Jy Praat Nog Steeds My Taal - Bok van Blerk




Jy praat nog steeds my taal,
Die vlamme brand so kaal,
Want om 'n kampvuur wil ek die ou dinge herhaal.
Se my voel jy nou,
Soos ons taal nou bou,
Dat ek trots kan gaan waar Afrikaners staan.
Want jy praat nogsteeds my taal
Want jy praat nogsteeds my taal
Ja jy praat nogsteeds my taal.
Sonder jou voel ek verdwaal.
En 'n koue vuur,
Se kole brand nooit uit nie,
In die donker voel ons elkeen raak ons aan,
Want my hart le hier,
Hier waar my mense staan
Saam met elke hart en siel
Sal ek op staan
Want jy praat nogsteeds my taal
Want jy praat nogsteeds my taal
Ja jy praat nogsteeds my taal.
Sonder jou voel ek verdwaal.
Want jy praat nogsteeds my taal
Want jy praat nogsteeds my taal
Ja jy praat nogsteeds my taal.
Sonder jou voel ek verdwaal.
Want jy praat nogsteeds my taal
Want jy praat nogsteeds my taal
Ja jy praat nogsteeds my taal.
Sonder jou voel ek verdwaal.
Want jy praat nogsteeds my taal



Авторы: Bok Van Blerk, Johan Voster, Sean Else



Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.
//}