Bok van Blerk - De La Rey текст песни

Текст песни De La Rey - Bok van Blerk



Op 'n berg in die nag
ons in donker en wag
In die modder en bloed ek koud
Streepsak en reën kleef teen my
En my huis en my plaas tot kole verbrand
Sodat hulle ons kan vang,
Maar daai vlamme en vuur
Brand nou diep, diep binne my
De La Rey, De La Rey
Sal jy die Boere kom lei?
De La Rey, De La Rey
Generaal, generaal
Soos een man sal ons om jou val
Generaal De La Rey
Oor die Kakies wat lag
'N Handjie van ons teen 'n hele groot mag
En die kranse hier teen ons rug
Hulle dink dis verby
Maar die hart van 'n Boer dieper en wyer
Hulle gaan dit nog sien
Op 'n perd kom hy aan
Die Leeu van die Wes Transvaal
De La Rey, De La Rey
Sal jy die Boere kom lei?
De La Rey, De La Rey
Generaal, generaal
Soos een man sal ons om jou val
Generaal De La Rey
De La Rey, De La Rey
Sal jy die Boere kom lei?
De La Rey, De La Rey
Generaal, generaal
Soos een man sal ons om jou val
Generaal De La Rey
Want my vrou en my kind
in 'n kamp en vergaan
En die Kakies se murg loop oor
'N Nasie wat weer op sal staan
De La Rey, De La Rey
Sal jy die Boere kom lei?
De La Rey, De La Rey
Generaal, generaal
Soos een man sal ons om jou val
Generaal De La Rey
De La Rey, De La Rey
Sal jy die Boere kom lei?
De La Rey, De La Rey
Generaal, generaal
Soos een man sal ons om jou val
Generaal De La Rey
Generaal, generaal
Sal jy die Boere kom haal?



Авторы: Bok Van Blerk, Els, Voster


Bok van Blerk - De la Rey
Альбом De la Rey
дата релиза
01-01-2008




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.