Adam - Nostalgie (Soet September) - перевод текста песни на английский

Текст и перевод песни Adam - Nostalgie (Soet September)




Nostalgie (Soet September)
Nostalgia (Sweet September)
Dit was 'n lentes dag, hoe kon ek dit verwag
It was a spring day, how could I have expected
Toe ons oe ontmoet het?
When we met?
Iets hier diep binne my sal nooit herstel van die seerkry
Something deep inside me will never recover from the hurt
Toe ek jou verloor het.
When I lost you.
Nou le 'n duisend myl tussen ons twee terwyl
Now a thousand miles lie between us two while
Ek hier sit en wonder...
I sit here and wonder...
Trug trug trug
Back back back
Onthou jy nog Top straat die blare om jou,
Do you still remember Top street the leaves around you,
Die glans in jou oe en
The gleam in your eyes and
Die Soet September reen in die lug wat ons albei onthou
The Sweet September rain in the air that we both remember
Hoe voel jy nou?
How do you feel now?
Waart ons verkeerd gegaan
Did we go wrong
Dit krap nog want ek verlang
It still itches because I long
Dit is so bitter soet want dink trug aan wie ons was
It's so bittersweet because think back to who we were
Ons het perfek gepas
We fit perfectly
Dit was die heel jaar somer,
It was summer all year round,
Is jy nog lief vir my
Do you still love me
Dink jy dalk soms aan my
Do you sometimes think of me
Ons twee was ons onskeibaar
The two of us were inseparable
Dink
Think
Onthou jy nog Top straat die blare om jou,
Do you still remember Top street the leaves around you,
Die glans in jou oe en
The gleam in your eyes and
Die Soet September reen in die lug wat ons albei onthou
The Sweet September rain in the air that we both remember
Die nostalgie my lief vat my
The nostalgia my love takes me
Die nostalgie my lief vat my [trug] na jou
The nostalgia my love takes me [back] to you
Waar is jy nou?
Where are you now?
Onthou jy nog Top straat die blare om jou
Do you still remember Top street the leaves around you
Die glans in jou oe en
The gleam in your eyes and
Die Soet September reen in die lug wat ons albei onthou
The Sweet September rain in the air that we both remember
Die nostalgie my lief vat my{ trug}
The nostalgia my love takes me{ back}
Hoe voel jy nou?
How do you feel now?





Авторы: Ludik Hugo


Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.