Adam - Hoogtevrees текст песни

Текст песни Hoogtevrees - ADAM



Hou vas ons gaan al die reëls breek ons gaan grense verskuif
En die wêreld oorheers niks kan ons stop want ons leef net eenkeer
Ons liefde breek die hoogtevrees
Ons staan met ons rûe teen die afgrond
Van die liefde
Waar ons nou gedruk
Word om te spring of bly
Die hoogtes maak my bang
Maar met jou hier aan my hand is jy die tou
Wat gaan maak dat ons so sag gaan land
Soms is die enigste manier om ooit te kan weet
Om net te spring en van die hoogte te vergeet
Hou vas ons gaan al die reëls breek ons gaan grense verskuif
En die wêreld oorheers niks kan ons stop want ons leef net eenkeer
Ons liefde breek die hoogtevrees
Hou vas ons gaan al die reëls breek ons gaan grense verskuif
En die wêreld oorheers wie wil dan stop
As niks ons kan keer ons liefde breek die hoogte vrees
Ons liefde liefde liefde breek die hoogte vrees
Ek weet dat ons liefde is al wat ooit saak sal maak as my hart van glas in stukke weer moes breek
Want liefde kan versoen ja ons liefde kan alles doen dis n kans wat ons moet waag voor ons sal weet
Soms is die enigste manier om ooit te kan weet om net te spring en van die hoogte te vergeet
Hou vas ons gaan al die reëls breek ons gaan grense verskuif en die wêreld oorheers niks kan ons stop want ons leef net eenkeer ons liefde breek die hoogtevrees
Hou vas ons gaan al die reëls breek ons gaan grense verskuif en die wêreld oorheers wie wil dan stop as niks ons kan keer ons liefde breek die hoogte vrees
Ons liefde liefde liefde breek die hoogte vrees
Ons kies om verewig saam gelukkig te wees
Ons sal spring om te weet dat ons twee saam sal sweef
Dat ons liefde sal seëvier en net kan genees
Wie's bang vir die hoogte vrees
Wie's bang vir die hoogte vrees
Hou vas ons gaan al die reëls breek ons gaan grense verskuif
En die wêreld oorheers niks kan ons stop want ons leef net eenkeer
Ons liefde breek die hoogtevrees
Hou vas ons gaan al die reëls breek ons gaan grense verskuif
En die wêreld oorheers wie wil dan stop as niks ons kan keer ons liefde breek die hoogte vrees
Ons liefde liefde liefde breek die hoogte vrees
Ons liefde liefde liefde breek die hoogte vrees



Авторы: Ludik Hugo, Hugo Reynardt


Adam - Hoogtevrees
Альбом Hoogtevrees
дата релиза
01-07-2016




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.