Adam Tas - Boeremeisie текст песни

Текст песни Boeremeisie - Adam Tas

Sy's 'n boeremeisie, met 'n straatkat lyfie, wat in Londen bly
Ja, wat in Londen bly
Sy dra Gucci skoene, in Oxford straat
Maar sy hou van haar mans met 'n stoppelbaard, wat in Brakpan bly
Wat in Brakpan bly
Ja en eendag sal sy weer na die land van melk en heuning terugkeer
Boeremeisie, met haar straatkat lyfie...
Sy eet 'n spotted-dick, op Haggard street
Sy hou van pap en vleis, en sous op haar rys
Van hardloop, rugby, sy praat die taal van die ou Transvaal
Ja, van die ou Transvaal
Maar eendag sal sy weer, na die land van melk en heuning terugkeer
Boeremeisie, met haar straatkat lyfie...
Ja, sy's 'n boeremeisie met 'n straatkat lyfie, wat in Londen bly
Ja, wat in Londen bly
Sy's 'n boeremeisie met 'n straatkat lyfie, wat in Londen bly
Ja, sy's 'n boeremeisie met 'n straatkat lyfie, wat in Londen bly
Wat in Londen bly
Ja, sy's 'n boeremeisie met 'n straatkat lyfie, wat in Londen bly
Ja, wat in Londen bly
'N Boeremeisie

Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.