Текст песни Seënbede - Anneli van Rooyen
Die
Here
is
voor
jou
Sy
Lig
op
jou
pad
Hy
neem
jou
na
waters
van
rus
Die
Here
is
langs
jou
jou
Vesting
en
Rots
Hy
laat
jou
staan
op
die
hoogtes
Die
Here
is
om
jou
die
duister
word
Lig
Hy
laat
jou
lamp
helder
skyn
Die
Here
is
bo
jou
van
Hom
kom
jou
Hoop
jou
siel
sal
Hy
ewig
bewaar
Hy
is
by
jou
Sy
seën
gee
Hy
uit
en
Hy
leer
jou
Sy
Waarheid
Hy
stuur
sy
engele
na
jou.
1 Ek Lewe
2 Nogtans Sal Ek Sing
3 Sing Tot Eer Van Die Here
4 U Alleen Is God
5 Icarus
6 U Sal My Kry
7 Here Heilige Here
8 U Weet Die Beste
9 Ek Glo
10 Weerklink
11 Vaandel Van My Drome
12 Seënbede
13 Neem Ons Bede Aan
14 Oorwinningslied
15 Seën Hierdie Huis
16 Naggebed
17 Halleluja
Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.