Текст песни




Wille hart, wille hart
Jy's stil en teruggetrokke
Jy dra net ou lang rokke
Kyk nuus en Binnelanders
Dan slaap jy hoe dan anders
Wat kruip
Daar weg, wat niemand
Iets van weet nie
Jy drink nie Gin of wyn nie
Sophisticated, crazy
Jy kou nie eers 'n chappie
Langer as 'n minuut nie
Wie kruip
Daar weg, wat niemand
Iets van weet nie
Tussen
Die hemel en die hel
Het 'n engel hart geval
Gevaarlik, dis nie veilig nie
Jy het
'n wille hart, wille hart
O my liewe aarde, jy so
Aan die brand, aan die brand
Gee my net genade, as die
Son gaan sak, op 'n
Vrydagaand, het jy
Wille hart, wille hart
Wille hart, wille hart, o my liewe aarde
Jy's so aan die brand, aan die brand
Gee my net genade
As die Son gaan sak, op 'n
Vrydagaand, het jy
Wille hart, wille hart
Jy kyk nie eers vir my nie, nou noem jy my baby
Niemand ken jou so nie, jy is altyd soos a lady
Wie kruip, daar weg, niemand het geweet nie
Tussen die hemel en die hel
Het 'n engel hard geval
Gevaarlik, dis nie veilig nie
Jy het 'n wille hart, wille hart
O my liewe aarde
Jy's so aan die brand aan die brand
Gee my net genade, as die
Son gaan sak, op 'n
Vrydagaand, het jy
Wille hart, wille hart
Wille hart, wille hart
O my liewe aarde
Jy's so aan die brand, aan die brand
Gee my net genade, as die
Son gaan sak, op 'n
Vrydagaand, het jy
Wille hart, wille hart
Wille hart, wille hart
O my liewe aarde
Jy's so aan die brand, aan die brand
Gee my net genade, as die
Son gaan sak, op 'n
Vrydagaand, het jy
Wille hart, wille hart
Wille hart, wille hart
O my liewe aarde
Jy's so aan die brand, aan die brand
Gee my net genade, as die
Son gaan sak, op 'n
Vrydagaand, het jy
Wille hart, wille hart
Wille hart, wille hart
O my liewe aarde
Jy's so aan die brand, aan die brand
Gee my net genade, as die
Son gaan sak, op 'n
Vrydagaand, het jy
Wille hart, wille hart
Wille hart, wille hart
O my liewe aarde
Jy's so aan die brand, aan die brand
Gee my net genade, as die
Son gaan sak, op 'n
Vrydagaand, het jy
Wille hart, wille hart
Het jy
Wille hart, wille hart
Het jy
Wille hart




Anton Botha - Wille Hart
Альбом Wille Hart
дата релиза
17-12-2025

1   Wille Hart



Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.
Загрузка
Загрузка