Текст песни Pasgetroud - Anton Goosen
Ooo
die
bruid
staan
langs
die
bruidegom
Die
dominee
vra
sy
vrae
Nou
gee
mekaar
die
regte
hand
En
altwee
antwoord
ja
Die
orrel
blaas
sy
eerste
noot
En
hy
voel
so
benoud
Jou
mamma
begin
al
trane
Want
ons
is
pas
getroud
Ons
teken
die
register
Vir
onse
storieboek
Die
fotograaf
hop
oral
rond
En
soek
die
beste
hoek
Jou
sussie
hou
tant
bettie
reg
Jou
pappa
vryf
sy
snor
Jou
haasbek
boetie
met
die
shoe-shine
En
daar
hang
visblikke
aan
ons
tjor
Want
ons
is
pas
getroud
Jou
voete
kielie
myne
Pas
getroud
Skurwe
voete
myne
Pas
getroud
Die
beste
medisyne
is
lekker
lepel
lê
Ja
ons
is
pas
getroud
Jou
voete
kielie
myne
Pas
getroud
Stoute
voete
myne
Pas
getroud
Die
beste
medisyne
is
lekker
lepel
lê
Want
ons
is
pas
getroud
Jou
voete
kielie
myne
Pas
getroud
Skurwe
voete
myne
Pas
getroud
Die
beste
medisyne
is
lekker
lepel
lê
Ja
ons
is
pas
getroud
Jou
voete
kielie
myne
Pas
getroud
Stoute
voete
myne
Pas
getroud
Die
beste
medisyne
is
lekker
lepel
lê
1 Leeu-Gamka
2 Rabbedoe
3 Baai Baai Bokkie
4 'n Stadige Hand
5 Jantjie
6 Waterblommetjies
7 Kruidjie-Roer-My-Nie
8 Hei, Hei Klein Katryntjie
9 n Brief vir Simoné
10 Jy's 'n Lady
11 My Wintervrou
12 By Die Opsitkers
13 My Stellenbosch se Nonnatjie
14 Pasgetroud
15 Hartlam
16 Kaapse Nagte In Die Kaapse Reën
17 Kalbassies
18 Moya, Jy't My Das Geknoop
19 Pamperlang
20 Come to London
21 Ek Mis Jou
22 Kruppelkop Gewete
23 Die Regte Ding Op Die Regte Tyd
24 Riviersonderend
25 Freewheelin'
26 Sibongile (We Thank You)
27 Taste of Life
28 Pampoene Op Die Dak
29 SMS
30 Soete Bitterblou
31 Tot Die Pêre Eendag Horings Kry
Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.