Текст и перевод песни Anton Goosen - Silver De Lange (Live)
Добавлять перевод могут только зарегистрированные пользователи.
Silver De Lange (Live)
Silver De Lange (Live)
Die
konsertina
kerm
al
sy
verlange,
The
concertina
cries
all
its
longings,
In
die
hande
van
ou
Silver
de
Lange.
In
the
hands
of
old
Silver
de
Lange.
Hy't
gespeel
van
die
liefde,
maar
hy
was
'n
eensame
man.
He's
played
of
love,
but
he
was
a
lonely
man.
Ja,
ou
Silver
hy't
die
pad
alleen
Yes,
old
Silver,
he's
walked
the
road
alone,
Geloop,
en
gedwaal
soos
net
'n
swerwer
kan.
And
wandered
like
only
a
vagabond
can.
Dalk
'n
bottel
in
die
hand
om
die
wêreld
se
skerpkant,
weg
te
brand.
Perhaps
a
bottle
in
his
hand
to
burn
away
the
sharp
edge
of
the
world.
Dis
'n
geleende
konsertina
vir
'n
arm
It's
a
borrowed
concertina
for
a
poor
Man,
wat
kon
speel
beter
as
'n
ander
kan.
Man,
who
could
play
better
than
another
can.
As
die
vyf,
dagbrekersop
die
radio
grammofoon
speel.
As
the
five
o'clock
daybreak
plays
on
the
radio
gramophone.
O,
dan
wonder
ek
baie
oor
jou
Silver,
O,
then
I
wonder
a
lot
about
you
Silver,
Daar's
so
baie
wat
ons
twee
kon
deel.
There's
so
much
that
we
two
could
share.
Maar
die
konsertinas
nou
jou
weduwee,
en
jou
hande
het
afgetree.
But
the
concertina
is
now
your
widow,
and
your
hands
have
retired.
O,
speel
hom,
Silver,
speel
hom
weer.
O,
play
it,
Silver,
play
it
again.
Speel
hom
Silver,
nog
'n
keer.
Play
it
Silver,
once
more.
En
die
konsertina
kerm
verlangein
die
hande
van
Silver.
And
the
concertina
cries
with
longing
in
the
hands
of
Silver.
Silver
de
Lange.
Silver
de
Lange.
Instrumenteel
Instrumental
En
kom
die
paaie
van
die
ou
musikante,
And
come
the
crossroads
of
the
old
musicians,
By
die
kruising
van
die
hemel
se
rante.
At
the
intersection
of
heaven's
borders.
En
'nman
hoef
nie
meervir
'n
sjieling
op
'n
dag
te
speel.
And
a
man
no
longer
needs
to
play
for
a
shilling
a
day.
En
ekwonder
hoe
baie
baie
harte,
het
ou
Silver
in
sy
lewe
gesteel.
And
I
wonder
how
many,
many
hearts
old
Silver
has
stolen
in
his
life.
Maar
die
konsertinas
nou
sy
weduwee,
hy't
sy
hart
net
vir
haar
gegee.
But
the
concertina
is
now
his
widow,
he
gave
his
heart
only
to
her.
En
watter
vrou
het
gekyk
in
jou
oë
se
blou,
And
which
woman
has
gazed
into
your
eyes
of
blue,
As
jou
vingers
om
die
wheatstone
se
note
vou
As
your
fingers
curl
around
the
notes
of
the
wheatstone
Wie't
die
hartseer
man,
teen
haar
bors
getroos
Who
has
comforted
the
sad
man
against
her
breast
Ja,
die
wêrelds
nog
dieselfde,
Yes,
the
world
is
still
the
same,
Ou
Silver,
hy's
hard
en
hy's
voos
en
hy's
boos.
Old
Silver,
he's
hard
and
he's
callous
and
he's
angry.
Het
jy
alleen
gespeel
en
musiek
Did
you
play
alone
and
make
music
Gemaak,
toe
jou
hande
aan
die
stilte
raak
When
your
hands
touched
the
silence?
O,
speel
hom,
Silver,
speel
hom
weer.
O,
play
it,
Silver,
play
it
again.
Speel
hom
Silver,
nog
'n
keer.
Play
it
Silver,
once
more.
En
die
konsertina
kerm
verlangein
die
hande
van
Silver.
And
the
concertina
cries
with
longing
in
the
hands
of
Silver.
Silver
de
Lange.
Silver
de
Lange.
Instrumenteel
Instrumental
O,
speel
hom,
Silver,
speel
hom
weer.
O,
play
it,
Silver,
play
it
again.
Speel
hom
Silver,
nog
'n
keer.
Play
it
Silver,
once
more.
En
die
konsertina
kerm
verlangein
die
hande
van
Silver.
And
the
concertina
cries
with
longing
in
the
hands
of
Silver.
Silver
de
Lange
Silver
de
Lange.
Оцените перевод
Оценивать перевод могут только зарегистрированные пользователи.
Авторы: Anton Goosen
Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.