Anton Goosen - Klein Bietjie Wyn (Live) текст песни

Текст песни Klein Bietjie Wyn (Live) - Anton Goosen



Klein bietjie wyn
Klein bietjie wyn
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn
Klein bietjie wyn
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my en ok vir jou
Ou anna gee jou hand
Anna gee jou hand
Anna gee jou hand laat ek voel of jou hart nog brand
Ou anna jys my blom
Anna jys my blom
Anna jys my blom wat van die onderveld af kom
Klein bietjie wyn
Klein bietjie wyn
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn
Klein bietjie wyn
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my en ok vir jou
Droskyt ry ja jy moet droskyte ry
Droskyt ry dat jy kan seesiek kry
Bicycle ry ja jy moet bicycle ry
Bicycle ry dat jy kan mooi boude kry
Klein bietjie wyn
Klein bietjie wyn
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn
Klein bietjie wyn
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my en ok vir jou
En kyk hoe die auntie dans
Kyk hoe die auntie dans
Kyk hoe die auntie dans daar onder by die waenhuiskrans
Ja jy kan maar loer
Ja jy kan maar loer
Ja jy kan maar loer hoe die auntie se sterre roer
Klein bietjie wyn
Klein bietjie wyn
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn
Klein bietjie wyn
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my en ok vir jou
Geldjies sonder goed
Geldjies sonder goed
Ek lag met my lippe maar ek huil in my gemoed
N vroumens is dalk n slegding
N vrou is dalk n slegding
N vrou is dalk n slegding
Maar baie goed om van te sing
Klein bietjie wyn
Klein bietjie wyn
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn
Klein bietjie wyn
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my en ok vir jou
Klein bietjie wyn vir my en ok vir jou



Авторы: Anton Goosen


Anton Goosen - Anton & Vrinne & Die Bushrockband
Альбом Anton & Vrinne & Die Bushrockband
дата релиза
26-08-2003

1 Guitar Overture (Live in Die Staatsteater)
2 Wit @#@#@ Van Afrika / Kruidjie Roer My Nie (Live in Die Staatsteater)
3 Sms (Live)
4 Gansbaailapa (Live in Die Staatsteater)
5 Waterblommetjies (Vir Trix) [Live]
6 Die Seewater Is Blou (Live in Die Staatsteater)
7 Winde Van Verandering (Live in Die Staatsteater)
8 Beste Henry (Live in Die Staatsteater)
9 Voete Van Johannesburg (Live in Die Staatsteater)
10 Kruppelkop Gewete (Live in Die Staatsteater)
11 Silver De Lange (Live)
12 Josie-Josie (Live in Die Staatsteater)
13 Keurspel:- Pampoene Oppie Dak / Byeboerwa / Kalbassies (Live in Die Staatsteater)
14 n Vis Innie Bos (Live in Die Staatsteater)
15 Moya (Live in Die Staatsteater)
16 'n Brief Vir Simone (Live)
17 Sibongile (Live in Die Staatsteater)
18 Freewheelin' (Live in Die Staatsteater)
19 Dancer (Live in Die Staatsteater)
20 Blommetjie Gedenk Aan My (Live)
21 Jantjie (Live in Die Staatsteater)
22 Boy Van Die Suburbs (Live in Die Staatsteater)
23 Pampoene Oppie Dak (Live in Die Staatsteater)
24 Umfaan (Live in Die Staatsteater)
25 Kalbassies (Live in Die Staatsteater)
26 Geelperskerëen (Live in Die Staatsteater)
27 Klein Bietjie Wyn (Live)
28 Blommetjie Gedenk Aan My / Byeboerwa / Harlekyn (Live in Die Staatsteater)




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.