Текст и перевод песни Anton Goosen - Waterblommetjies
Добавлять перевод могут только зарегистрированные пользователи.
Waterblommetjies
Waterblommetjies
Waterblommetjies
uit
die
boland
Water
lilies
from
the
Boland
Waterblommetjies
van
die
Kaap
Water
lilies
from
the
Cape
Maak
die
bredie
net
soos
in
die
wynland
Make
the
stew
like
they
do
in
the
wine
country
En
sê
jy
is
baie
lief
vir
my
voor
jy
gaan
slaap
And
tell
me
you
love
me
very
much
before
you
go
to
sleep
Daardie
wind
waai
weer
by
my
voordeur
in
That
wind
is
blowing
through
my
front
door
again
Hy
maak
my
hart
mos
aan
die
sing
It
makes
my
heart
sing
Dit
is
gaaf
om
die
kaap
weer
dag
te
sê
It's
great
to
say
hello
to
the
Cape
again
En
ek
vat
jou
saam
na
die
koringland
And
I'll
take
you
with
me
to
the
wheat
lands
Wie
ry
saam
as
my
hart
so
brand
Who'll
come
with
me
when
my
heart
is
on
fire
Dit
is
lekker
om
die
boland
lief
te
hê.
It's
nice
to
love
the
Boland.
Van
hungs
het
weer
sy
pyp
gestop
Hungs
has
filled
his
pipe
again
Tafelberg
se
hoed
is
op
Table
Mountain
has
its
hat
on
En
die
bergies
begin
al
huis
se
kant
toe
staan
And
the
mountain
dwellers
are
already
starting
to
head
home
Groenpunttoring
knip
sy
oog
Green
Point
Lighthouse
is
winking
its
eye
Die
Suidoos
maak
'n
weie
boog
The
South-Easter
is
blowing
an
arch
En
die
waalpad
help
jou
as
jy
huis
toe
gaan
And
the
dirt
road
will
help
you
when
you're
going
home
O
Kaap,
O
Kaap,
o
mooiste
kaap
O
Cape,
O
Cape,
O
most
beautiful
Cape
Jy
maak
my
hart
weer
baie
seer
You
make
my
heart
ache
again
Jou
ghantam
kom
mos
altyd
weer
en
weer
Your
ghantam
always
comes
again
and
again
Die
mayflower
het
uitgevaar
The
Mayflower
has
sailed
away
Gaan
snoek
haal
daar
by
Houtbaai
Go
fishing
for
snoek
at
Hout
Bay
Waar
karbonkelberg
die
stormsee
gewaar
Where
Karbonkelberg
sees
the
stormy
sea
Hulle
het
teruggekeer
na
tafelbaai
en
op
duiwelspiek
vir
die
engel
gewaai
They
returned
to
Table
Bay
and
waved
to
the
angel
on
Devil's
Peak
En
die
engel
het
'n
traan
uit
sy
oë
gevee.
And
the
angel
shed
a
tear
from
its
eyes.
Оцените перевод
Оценивать перевод могут только зарегистрированные пользователи.
Авторы: Anton Goosen
Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.