Anton L'Amour - Pot Vol Goud - перевод текста песни на английский

Текст и перевод песни Anton L'Amour - Pot Vol Goud




Pot Vol Goud
Pot of Gold
Anderkant die draad
Beyond the fence
Ry die karre sonder brandstof
I drive my car without fuel
Anderkant die draad
Beyond the fence
Is die lug hemelblou
The sky is a heavenly blue
Anderkant die draad
Beyond the fence
Is die water ph7
The water is pH7
Anderkant die draad
Beyond the fence
Is 'n pot vol goud
There's a pot of gold
Daardie is die pad
That is the path
Wat lei na rinnewering
That leads to prosperity
Hierdie is die way
This is the way
Wat lei na geluk en
That leads to happiness and
Daardie is die roete
That is the route
Met 'n heftige boete en
With a hefty fine
Hierdie is die pille wat jou reg sal ruk
And these are the pills that will set you straight
Van die reëls in die registers is
The rules in the registers
Opgedroom deur dronk ministers
Were dreamt up by drunk ministers
Dis broekskeur met die planne
It's pants with the plans
As jy breindood is
If you're brain dead
Anderkant die draad is 'n pot vol goud
Beyond the fence is a pot of gold
Anderkant die draad
Beyond the fence
Kan jy wees wie jy wil wees
You can be who you want to be
Anderkant die draad
Beyond the fence
Is die gras so groen
The grass is so green
Anderkant die draad
Beyond the fence
Is ons verenig vir ewig
We are united forever
Anderkant die draad
Beyond the fence
Is 'n pot vol goud
There's a pot of gold
Hierdie is die pille wat jou reg sal ruk
These are the pills that will set you straight
Ons mores word gisters
Our morals are yesterday's
Broeders sisters
Brothers, sisters
Dis broekskeur met die planne
It's pants with the plans
As jy breindood is
If you're brain dead
Anderkant die draad is 'n pot vol goud
Beyond the fence is a pot of gold





Авторы: Anthony Peter


Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.