Текст песни Horison - Anton L'Amour
Die
oë
gaan
oop
En
die
kind
begin
bestaan
Staar
in
verwondering
Na
die
son
die
sterre
en
die
maan
Toe
kom
die
skrywer
En
vorm
die
nag
Haar
woorde
nes
kerse
brand
Toe
kom
die
skilder
En
raam
die
dag
Met
die
ritme
van
die
see
Horison,
ek
sien
jul
daar
Die
70s
was
'n
blur
en
Die
80s
'n
warrelwind
Die
90s
was
deurmekaar
En
die
noughties
Die
70s
was
'n
blur
Die
80s
'n
warrelwind
Die
90s
was
deurmekaar
Die
palet
is
nou
leeg
Die
skildery
klaar
Maar
die
kleure
van
die
dwaallig
leef
Die
pen
is
nou
droog
Die
boek
geskryf
Maar
die
kerse
bly
altyd
brand
Horison,
ek
sien
jul
daar
1 Dwaalvuur
2 'n Oggend In Die Son
3 Incognito
4 Manna
5 Raak Wys
6 Een Vir Almal
7 Wie Is Wie
8 6de Laan
9 Bring Die Reën
10 Pot Vol Goud
11 Sononder
12 Horison
Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.