Appel - Heito Potato текст песни

Текст песни Heito Potato - Appel




Sy dra plakkies by haar kant rok
Pronk pragtig soos 'n springbok
Teken prentjies in die wolke met haar vingers in die lug
Bo blink en onder stink is wat sy van die bo-dorp dink
Die larnies met die stiff upper lip
Sy is maar net 'n lappop wat daar op 'n hopie
Die lewe van die party soos hulle
Sy praat van heito potato, ja
Buk of ek byt jou
Dis nege maande bo in die Roeland Straat
Sy klits 'n plof koffie
Gooi hom sterk maar nie te rof nie
Die lewe's beter vir die siel wat praat
Sy praat van heito potato
Buk of ek byt jou
Dis nege maande bo in die Roeland Straat
Sy klits 'n plof koffie
Gooi hom sterk maar nie te rof nie
Die lewe's beter vir die siel wat praat
Laat staan sulke dinge, laat staan
Laat staan sulke dinge, laat staan
Laat staan sulke dinge laat staan
Laat staan die dinge wat jou pla
Die blou in haar klou met haar moue opgevou
Sy werk in haar mini met 'n blou overall
Pass vir haar die spanner, ja
Haar hond se naam is Werner
Hy double clutch soos hy soggens die posman jaag
Sy is maar net 'n lappop wat daar op 'n hopie
Die lewe van die party soos hulle
Sy praat van heito potato
Buk of ek byt jou
Dis nege maande bo in die Roeland Straat
Sy klits 'n plof koffie
Gooi hom sterk maar nie te rof nie
Die lewe's beter vir die siel wat praat
Sy praat van heito potato
Buk of ek byt jou
Dis nege maande bo in die Roeland Straat
Sy klits 'n plof koffie
Gooi hom sterk maar nie te rof nie
Die lewe's beter vir die siel wat praat
Laat staan sulke dinge, laat staan
Laat staan sulke dinge, laat staan
Laat staan sulke dinge laat staan
Laat staan die dinge wat jou pla
Sy praat van heito potato, ja
Buk of ek byt jou
Dis nege maande bo in die Roeland Straat
Sy klits 'n plof koffie
Gooi hom sterk maar nie te rof nie
Die lewe's beter vir die siel wat praat
Sy praat van heito potato, ja
Buk of sy byt jou
Dis nege maande bo in die Roeland Straat
Sy klits 'n plof koffie
Gooi hom sterk maar nie te rof nie
Die lewe's beter vir die siel wat praat
Laat staan sulke dinge laat staan
Laat staan sulke dinge laat staan
Laat staan sulke dinge laat staan
Laat staan die dinge wat jou pla
O, my hartjie!
Wat het jy gemaak?
Sy praat van nege maande bo in die Roeland Straat



Авторы: Christoph Kotze



Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.