Bobby Van Jaarsveld feat. Sketchy Bongo - Spieëltjie - Remix текст песни

Текст песни Spieëltjie - Remix - Bobby van Jaarsveld , Sketchy Bongo



In die vier hoeke van die spieël
Sien ek dinge wat my pla
Dinge wat my pla
Ek sien 'n refleksie van my siel
In hierdie eindelose spieël
Die wêreld se spieël.
So soek my ander kant die maan vanaand
Want ek kry skaam
Skaam oor die dinge wat ek sien
In hierdie eindelose
Spieltjie, spieltjie se vir my
Hoe sien die ander mense my
Sien hulle ook die beeld wat ek in die oggend kry?
Spieltjie in my hand
Hoekom vat jou antwoord lank?
Ek wens ek was in 'n feëverhaal uit sprokies land
Uit sprokies land
In die vier hoeke van spieël
Kry ek iemand wat my vra
Wat's jou naam?
In hierdie prentjie in my spieël
Is daar 'n onbekende siel
Maar dit bly my spieël
So soek my ander kant die maan vanaand
Want ek kry skaam
Skaam oor die dinge wat ek sien
In hierdie eindelose
Spieltjie, spieltjie vir my
Hoe sien die ander mense my
Sien hulle ook die beeld wat ek in die oggend kry
Spieltjie in my hand
Hoekom vat jou antwoord lank
Ek wens ek was in 'n feëverhaal uit sprokies land
Uit sprokiesland
Die beelde
Verander
Soos die jare verby gaan
Jou woorde
Maak seer
Wanneer ek jou sien
Spieltjie, spieltjie vir my
Hoe sien die ander mense my
Sien hulle ook die beeld wat ek in die oggend kry.
Spieltjie in my hand
Hoekom vat jou antwoord lank
Ek wens ek was in 'n feëverhaal uit sprokies land
Spieltjie, spieltjie vir my
Sal ek by jou my antwoord kry
Uit sprokiesland
Uit sprokiesland
(End)




Bobby Van Jaarsveld feat. Sketchy Bongo - Spieëltjie (Remix)
Альбом Spieëltjie (Remix)
дата релиза
15-06-2017



Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.