Bobby van Jaarsveld - My Alles текст песни

Текст песни My Alles - Bobby van Jaarsveld



Kom ons vat net die pad
En gaan saam weg
Iewers waar daar niemand anders is
Daar waar ons nooit mekaar kan mis nie
In my hart voel ek goed en voel dit reg
Ek's verslaaf aan naby aan jou wees
Verlief met hele lyf en gees
Ja, jy is my alles, alles, alles
Ja, jy is my alles, alles, alles
Jy's nie net my vriend nie
Jy is my liefde
Jy's nie net my liefde
Jy is my hart
Jy's nie net my hart nie
Jy is my lewe
Jy's nie net my lewe
Jy is my alles, alles
Gee net in gee net oor gee jouself vir my
Sodat ek als van jou kan
Jou als kan wys wat in my
Ek kan nie wag, jy's die krag wat my hart dryf
Ek's in die donker sonder jou
My laaste kers brand ek ook nou
Want jy is my alles, alles, alles
Ja, jy is my alles, alles, alles
Jy's nie net my vriend nie
Jy is my liefde
Jy's nie net my liefde
Jy is my hart
Jy's nie net my hart nie
Jy is my lewe
Jy's nie net my lewe
Jy is my alles, alles
My alles, alles
My alles, alles
Jy's nie net my vriend nie
Jy is my liefde
Jy's nie net my liefde
Jy is my hart
Jy's nie net my hart nie
Jy is my lewe
Jy's nie net my lewe
Jy is my alles, alles
Ja, jy is my alles, alles, alles



Авторы: Johan Vorster


Bobby van Jaarsveld - Maak 'n Wens
Альбом Maak 'n Wens
дата релиза
20-10-2014




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.