Bobby van Jaarsveld - Totaal Finaal текст песни

Текст песни Totaal Finaal - Bobby van Jaarsveld



Totaal finaal
Dis alles verby wat gebeur nou met my miskien is hierdie bedoel onbekende
Gevoel maar dis ok iets nuuts vir my kan ek dit liefde noem.
Maar hoe sal ek weet moet ek alles vergeet so verlief op jou voel jy iets
Vir my is dit in my hart of raas my kop
Moet ek probeer of dit net stop
Jy trek my in en ek stry nie dis die begin maar nie net vir my nie my
Hoe jy voel en wat ek moet doen ek het my hart op jou verloor
Jy roep my siel bietjie nader ek wil met skree bietjie harder en as jy
Dit nie weet en voor ek vergeet ek het my hart totaal finaal op jou
Verloor
Hoe het alles begin hoe dit gebeur wat het jou hier gebring moes ek dit
Keer ek wil jou verstaan ek wil jou ken ek wil met als jou vir my wen
Jys moeilikheid jys dryfsand
Jys onvoorspelbaar jy brand hier in my hart gee oor en ek sink.



Авторы: johan vorster, bobby van jaarsveld


Bobby van Jaarsveld - Maak 'n Wens
Альбом Maak 'n Wens
дата релиза
20-10-2014




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.