Bobby van Jaarsveld - Soet September текст песни

Текст песни Soet September - Bobby van Jaarsveld



Ek voel die aarde om my draai
As jy jouself hier om my swaai
Jy's meer as wat my hart nog ooit wou
Soos die bloed hier in my vloei
Is jy die hart wat my laat bloei
Jy's meer as wat my lippe
Ooit wou
Daar is niks wat ek ooit sal nodig kry nie
Ek het als want jy is hier by my
Jy bring die somer terug na my
Die koue winter is verby
Van my ooste tot my weste
Is jy altyd deel van my
So laat die storms teen ons draai
Tot waar Augustus winde waai
Soet September tot Desember
Is jy naby my
'N Deel van my
Jare gaan so gou verby
En hier is jy nog steeds by my
Jy's alles wat my hart begeer en meer
Soos seisoene kom en gaan
Leer ons twee mekaar verstaan
Meer as wat ek ooit verwag het
Dit sou wees
Daar is niks wat ek ooit sal nodig kry nie
Ek het als want jy is hier by my
Jy bring die somer terug na my
Die koue winter is verby
Van my ooste tot my weste
Is jy altyd deel van my
So laat die storms teen ons draai
Tot waar Augustus winde waai
Soet September tot Desember
Dink ek net aan jou
Ek dink net aan jou
Jy gee my hoop
Jy bring die somer terug na my
Die koue winter is verby
Van my ooste tot my weste
Is jy altyd deel van my
So laat die storms teen ons draai
Tot waar Augustus winde waai
Soet September tot Desember
Is jy altyd deel van my
Jy bring die somer terug na my
Die koue winter is verby
Soet September tot Desember
Dink ek net aan jou
Ek dink net aan jou
Ek dink net aan jou



Авторы: ewald coleske, bobby van jaarsveld


Bobby van Jaarsveld - Wat Geld Nie Kan Koop Nie
Альбом Wat Geld Nie Kan Koop Nie
дата релиза
19-09-2012




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.