Bobby van Jaarsveld - Storie Van My Lewe текст песни

Текст песни Storie Van My Lewe - Bobby van Jaarsveld



Wie weet waar die liefde lê net jy sal dit vir my kan sê
Ons weet van geheime bou en ek sal joune altyd by my hou
Want ek, ek ken jou al lankal ek lees jou soos 'n boek
Die storie van my lewe is eenvoudig maar so soet
Dit begin wanneer jy instap en eindig wanneer jy groet
Ja die storie van my lewe is eenvoudig maar so waar
Dit begin wanneer jy ja sê en eindig wanneer jy gaan
Wie sal weet hoe ons nou voel
En wie sal verstaan wat ek bedoel
Ek weet dis niks om te vergeet
Maar van jou, sal ek altyd wil weet
Want ek, ek ken jou al lankal ek lees jou soos 'n boek
Gaan jy my groet en vra bly jy vanaand
Dan hou ons by die storielyn
Net soos dit hier staan



Авторы: bobby van jaarsveld


Bobby van Jaarsveld - Net Vir Jou
Альбом Net Vir Jou
дата релиза
06-10-2009




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.