Bouwer Bosch - Ligte, Kamera, Liefde текст песни

Текст песни Ligte, Kamera, Liefde - Bouwer Bosch



Ek bring ligte kamera liefde vir jou
Ooh ooh ooh oh
Ek bring ligte kamera liefde vir ons
Ooh ooh ooh oh
Ek wil die hoofrol in jou storie wees
Die een wat die soen kry
Die een wat niks vrees
Ek bring ligte kamera liefde vir jou
Jys die een wat die aandag trek
Eks die een wat oor jou vrek
Jys die een wat my nooit sal sien
Eks die een wat jou nie verdien
Ek sal aanhou droom ek sal aanhou
Soek vir n kans om jou om my vas te hou
Die wereld wag vir jou en my
So gee dit kans en kies my
Ligte kamera liefde vir jou
Ek bring ligte kamera liefde vir ons
Ek wil die hoofrol in jou storie wees
Die een wat die soen kry
Die een wat niks vrees
Ek bring ligte kamera liefde vir jou
Skuif n bietjie nader
Ek wil my storie in jou oor fluister
Van hoe ek hier gekom het en hoe ek die beste vir jou sal wees
Ek kan jou wees hoe om aan te hou
Ek kan jou leer om my weer te vertrou
Daars n rede dat ons nou hier staan
Voor mekaar viraltyd saam
Ek vergeet my woorde as ek jou sien
Ek sukkel ook om in karakter te bly
Ek vergeet my woorde as ek jou sien
Ek sukkel ook om in karakter te bly
Ek bring ligte kamera liefde vir jou
Ek bring ligte kamera liefde vir ons
Ek wil die hoofrol in jou storie wees
Die een wat die soen kry
Die een wat niks vrees
Ek wil die hoofrol in jou storie wees
Die een wat die soen kry
Die een wat niks vrees
Ek bring ligte kamera liefde vir jou




Bouwer Bosch - Ligte, Kamera, Liefde - Single
Альбом Ligte, Kamera, Liefde - Single
дата релиза
20-08-2015




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.