Brendan Peyper - Op Jou Spoor текст песни

Текст песни Op Jou Spoor - Brendan Peyper



jys verlief op my, maar dis nou verby
Die son het klaar gesak En die wolke kom sit teen die rand
Van my gekweste hart
Hier kom die donderweer, ek kan dit nie keer
Gan haal jou emmer sement en skep water om dit mee te meng
En vee al my kraake toe.
Ja ek is op jou spoor
Op jou spoor
Ek kan jou nie verloor nie
Jou nie verloor
Elke traan wat jy afvee, ly net weer nader aan jou
Ja ek is op jou spoor
Op jou spoor
Ek kan jou nie verloor nie
Jou nie verloor
Daars n plek in my hart spesiaal net vir jou gehou
Ja ek is op jou spoor
Ek is op jou spoor
Sal jy jou kop op lig, my wonde is nog rou
Sou saam n lewe bou
Dis waarvoor ek bid vir jou, ek bid vir jou
Is daar nog hoop vir my, waar gaan ek jou kan kry
Die skoot het klaar geklap, en al wat sit is n spoor in die sand
Hoe het ons hier beland
Ja ek is op jou spoor
Op jou spoor
Ek kan jou nie verloor nie
Jou nie verloor
Elke traan wat jy afvee ly net weer nader aan jou
Ja ek is op jou spoor
Op jou spoor
Ek kan jou nie verloor nie
Jou nie verloor
Daars n plek in my hart spesiaal net vir jou gehou
Ja ek is op jou spoor
Ek is op jou spoor
Ja ek is op jou spoor
Op jou spoor
Ek kan jou nie verloor nie
Jou nie verloor
Elke traan wat jy afvee ly my net weer nader aan jou
Ja ek is op jou spoor
Op jou spoor
Ek kan jou nie verloor nie
Jou nie verloor
Ek het plek in my hart spesiaal net vir jou gehou
Ek is op jou spoor



Авторы: Brendan Peyper


Brendan Peyper - Op Jou Spoor - Single
Альбом Op Jou Spoor - Single
дата релиза
09-07-2021




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.