Casper Ace - Dans текст песни

Текст песни Dans - Casper Ace




Soos die duisend sterre
En die maan wat oor ons waak
Word almal alleen gebore
En dan soek ons maar 'n maat
Die jagter in sy grot
Word maklik uitgelok
Hy droom oor avontuur
En wilde diere
Ja, die vure brand al eeue lank
Soos die fors wat om ons woed
Die bloed wat in my are pomp
En die winde wat hou roep
Ek dans, dans, dans
Met die wolwe in die nag
Staan 'n kans om seer te kry
My moed is op, maar ek lig my kop
En roep die nuwe dag
En iewers is daar een wat vir my wag
Die hart is 'n snaakse fenomeen
Voorspelbaar soos die weer
Maar, wie kan weer verander?
As dit reën, dan gaan dit reën
Daar's baie visse in die see
En dis lekker om te vang
En die game-of-love is 'n lekker game
Ek hoop jy speel ook saam
Ek dans, dans, dans
Met die wolwe in die nag
Staan 'n kans om seer te kry
My moed is op, maar ek lig my kop
En roep die nuwe dag
En iewers is daar een wat vir my wag
Dans, dans, dans
Met die wolwe in die nag
Staan 'n kans om seer te kry
My moed is op, maar ek lig my kop
En roep die nuwe dag
En iewers is daar een wat vir my wag
Dans, dans, dans
Met die wolwe in die nag
Staan 'n kans om seer te kry
My moed is op, maar ek lig my kop
En roep die nuwe dag
En iewers is daar een wat vir my wag





Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.