Daniel Hoffman - SOEN MY OP MY BOEPIE текст песни

Текст песни SOEN MY OP MY BOEPIE - Daniel Hoffman



Ek sien jou elke more
Ek sien jou elke dag
Waar jy ookal gaan, ek sien jou altyd lag
Jy sien my nooit hier raak nie
Jy maak my tog so lam
Ek het nie meer raad nie, dit maak my vuur en vlam
Soen my op my boepie
Soen my op my boud
Soen my waar dit saakmaak, dan word ons lekker stout
Speel met al my tone
Karfoeffel my oorbel
Wat jy ookal doen, ek sal niks oorvertel
Jou lippe is so rond
Jou boudjies tog so styf
Ek wonder elke dag hoe mooi is daardie lyf
Ek kry die moed en vra jou
Kan ek jou vashou?
Maar skaars drie maande later, toe wou jy met my trou!
Soen my op my boepie
Soen my op my boud
Soen my waar dit saakmaak, dan word ons lekker stout
Speel met al my tone
Karfoeffel my oorbel
Wat jy ookal doen, ek sal niks oorvertel
Ons krosies is al groot
Almal reeds getroud
Ek en my ou vroutjie, die liefde glad nie koud
Wanneer ons gaan slaap
Kyk ons vir mekaar
Karfoeffel deur die nag, dan se ek weer vir haar
Soen my op my boepie
Soen my op my boud
Soen my waar dit saakmaak, dan word ons lekker stout
Speel met al my tone
Karfoeffel my oorbel
Wat jy ookal doen, ek sal niks oorvertel
Soen my op sy boepie
Soen my op sy boud
Soen hom waar dit saakmaak, dan word ons lekker stout
Speel met al sy tone
Karfoeffel sy oorbel
Wat hy ookal doen, hy sal niks oorvertel
Soen my op my boepie
Soen my op my boud
Soen my waar dit saakmaak, dan word ons lekker stout
Speel met al my tone
Karfoeffel my oorbel
Wat jy ookal doen, ek sal niks oorvertel




Daniel Hoffman - NAT AGTER DIE ORE
Альбом NAT AGTER DIE ORE
дата релиза
01-09-2010



Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.