Demi-Lee Moore - In Die Hemel текст песни

Текст песни In Die Hemel - Demi-Lee Moore



Ek hoor nou nog die geskree van my bande op die N2
Sien die trane nou nog val oppad na die hospitaal
En in my laaste gedagtes is dit verdagtes -
Kon ek niks doen Gee ek jou net 'n voorkop soen
Maar ek weet ek sien jou weer.
In die hemel sonder pyne,
Daar staan jy vir my en wag
In 'n witpak met 'n glimlag is ons al twee vir ewig
En ek weet nou van als verbonde
Ek belei solank elke sonde,
Sodat ek jou weer in die hemel vas kan hou
Sodat ek jou weer in die hemel vas kan hou
Ons het foto's saam geneem van ons tye in die berge
Dis geraam nog in die huis,
Waar dit elke vertrek ophelder Kan dit werklik waar wees as
Ek jou brief lees... die laaste 1- Net 3 name op jou steen
Maar ek weet ek sien jou weer.
In die hemel sonder pyne
Daar staan jy vir my en wag
Ope arms met 'n glimlag is ons al twee vir ewig
En ek weet nou van als verbonde
Ek belei solank elke sonde,
Sodat ek jou weer in die hemel vas kan hou
Sodat ek jou weer in die hemel vas kan hou



Авторы: Pierre Rossouw


Demi-Lee Moore - Net 'n Mens
Альбом Net 'n Mens
дата релиза
20-03-2014



Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.