Dewald Wasserfall - Nuwe Begin - Temalied Van Die Kontrak - перевод текста песни на немецкий

Nuwe Begin - Temalied Van Die Kontrak - Dewald Wasserfallперевод на немецкий




Nuwe Begin - Temalied Van Die Kontrak
Neuanfang - Titelsong von Die Kontrak
Voor die son opkom
Bevor die Sonne aufgeht
Is ons die lig op die horison
Sind wir das Licht am Horizont
Daar is iets wat jy binne in jou voel
Da ist etwas, das du tief in dir spürst
Jy weet wat ek bedoel
Du weißt, was ich meine
Dis die klank wat uit jou hart uitkom
Es ist der Klang, der aus deinem Herzen kommt
Kom ons jaag die wind
Komm, wir jagen den Wind
Daar's iets wat brand hier binne in
Da ist etwas, das hier tief drinnen brennt
Maak nie saak wat die wêreld vir jou
Egal, was die Welt dir sagt
Jy weet wat jy wil
Du weißt, was du willst
Dis tyd dat jy jou hart uit sing
Es ist Zeit, dass du aus vollem Herzen singst
As jy dit wil moet jy opstaan
Wenn du es willst, musst du aufstehen
As jy dit wil moet jy net aangaan
Wenn du es willst, musst du einfach weitermachen
As jy wil dit moet gebeur
Wenn du willst, dass es passiert
Al maak dit bietjie seer
Auch wenn es ein bisschen weh tut
Ons vat als wat oorbly
Wir nehmen alles, was übrig bleibt
Dan maak ins 'n nuwe begin
Dann machen wir einen Neuanfang
Ons laat die tyd stilstaan
Wir lassen die Zeit stillstehen
Sit al die ligte hier binne aan
Schalten all die Lichter hier drinnen an
Alles wat jy wil begin nou
Alles, was du willst, beginnt jetzt
Dis hier binne in jou
Es ist hier in dir
Skree dit wat binne in jou hart aangaan
Schrei heraus, was in deinem Herzen vorgeht
As jy dit wil moet jy opstaan
Wenn du es willst, musst du aufstehen
As jy dit wil moet jy net aangaan
Wenn du es willst, musst du einfach weitermachen
As jy wil dit moet gebeur
Wenn du willst, dass es passiert
Al maak dit bietjie seer
Auch wenn es ein bisschen weh tut
Ons vat als wat oorbly
Wir nehmen alles, was übrig bleibt
Dan maak ins 'n nuwe begin
Dann machen wir einen Neuanfang





Авторы: Dewald Wasserfall

Dewald Wasserfall - Nuwe Begin (Temalied Van Die Kontrak)
Альбом
Nuwe Begin (Temalied Van Die Kontrak)
дата релиза
05-10-2018



Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.