Dewald Wasserfall - Nuwe Begin - Temalied Van Die Kontrak текст песни

Текст песни Nuwe Begin - Temalied Van Die Kontrak - Dewald Wasserfall



Voor die son opkom
Is ons die lig op die horison
Daar is iets wat jy binne in jou voel
Jy weet wat ek bedoel
Dis die klank wat uit jou hart uitkom
Kom ons jaag die wind
Daar's iets wat brand hier binne in
Maak nie saak wat die wêreld vir jou
Jy weet wat jy wil
Dis tyd dat jy jou hart uit sing
As jy dit wil moet jy opstaan
As jy dit wil moet jy net aangaan
As jy wil dit moet gebeur
Al maak dit bietjie seer
Ons vat als wat oorbly
Dan maak ins 'n nuwe begin
Ons laat die tyd stilstaan
Sit al die ligte hier binne aan
Alles wat jy wil begin nou
Dis hier binne in jou
Skree dit wat binne in jou hart aangaan
As jy dit wil moet jy opstaan
As jy dit wil moet jy net aangaan
As jy wil dit moet gebeur
Al maak dit bietjie seer
Ons vat als wat oorbly
Dan maak ins 'n nuwe begin



Авторы: Dewald Wasserfall


Dewald Wasserfall - Nuwe Begin (Temalied Van Die Kontrak)
Альбом Nuwe Begin (Temalied Van Die Kontrak)
дата релиза
05-10-2018



Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.