Die Campbells - My Kombi Panelvan текст песни

Текст песни My Kombi Panelvan - Die Campbells




Hulle daars drie dinge hou by jonk mense
Brein: dop, vrou mense, en n panelvan
Oor how my storie
Toek ik agtien word koop ek ek n kar, kombi-panelvan
In nineteen fifty twaalf honderd meer modified volksie-kam
Die vooruit is al uitgeslaan en die deur afgeroest
Maar ek het dom toere gemaak en jy lyk nou sommer woes
Hoor hoe my volle toekom eers die eer gestarte
Hey, slaidai dan
Met die takke, takke, takke, takke
Tie, tak, tak, ons klim die bеrge uit
Aan die een kant lek olie, en die ander kant spuit dit uit
Takke, tie, takke, takke, takke, tie
Tak, tak, ek hoor die pistons klap
Op te gaan n ry in tweede, ek trap die petrol plat
Die kombi is so zwaar gelai, my vriendе ammo in
Op Nuubeland is rugby, wat vyfie gaan begin
Van Heidelberg na Nuubeland is n drie lange rit
Dis twee nou in Swellendam sal die kombi nou moet terug
Jy moet hoor hoe heelhy Volkswagen motasie olie dun word
Man kan mos die ekoe mout druk
Met die takke, takke, takke, tie, tak, tak, ons klim die berge uit
Aan die een kant lek dit olie, en die ander kant spuit dit uit
Takke, tie, takke, takke, takke, tie
Tak, tak, ek hoor die pistons klap
Op te gaan n ry in tweede, ek trap die petrol plat
Agte op Salariespas op pad na Nuubeland
Kry ek 'n vlam in kombi, die engines en die brand
Ons sprint toe uit die kombi en holtoe vir die bos
Op Nuubeland sal ons nooit uitkom, want die kombi het ontplop
Kyk, ek is nou nie 'n mekaniekie
Daai kabarettewat so petrol lek op die punte, daais so moelik in soek
Met die takke, takke, takke, tie, tak, tak, ons klim die berge uit
Aan die een kant lek dit olie, en die ander kant spuit dit uit
Takke, tie, takke, takke, takke, tie
Tak, tak, ek hoor die pistons klap
Op te gaan n ry in tweede, ek trap die petrol plat
Met die takke, takke, takke, takke
Tie, tak, tak, ons klim die berge uit
Aan die een kant lek dit olie, en die ander kant spuit dit uit
Takke, tie, takke, takke, takke, tie
Tak, tak, ek hoor die pistons klap
Op te gaan n ry in tweede, ek trap die petrol plat
Op te gaan n ry in tweede, ek trap die petrol plat
Op te gaan n ry in tweede, ek trap die petrol plat
Kyk, ek sou anyway daai Volkswagen ingeruil het vir drie liter voor
Tenminste blaas die net head gaskets
Hy ontplof nie



Авторы: Harry Campbell


Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.