Dozi - Grassade In Die Wind текст песни

Текст песни Grassade In Die Wind - Dozi



Loop maar katvoet deur my woorde
Soos deur die bitter mooi karoo
Iewers skuil daar nog akkoorde
Iewers waai n rolbos vas
Ons is maar grassade my kind
In die wind verwaai my kind
Ons is maar grassade my kind
In die wind verwaai
Ek speel op die walle van die groot rivier
Begrawe my drome in die sand
N sterretjie vir kersfees is nie veel gevra
Noem hom sommer maar my naam
Ons is maar grassade my kind
In die wind verwaai my kind
Ons is maar grassade my kind
In die wind verwaai
Warm warm winde draai en draai
My gedagtes daarin vas gevang
En as ek dit een dag daar los kan woel
Sal ek vir jou n poskaart stuur
Ons is maar grassade my kind
In die wind verwaai my kind
Ons is maar grassade my kind
In die wind verwaai
Grassade my kind in die wind verwaai
In die wind verwaai



Авторы: Stef Kruger


Dozi - Grassade In Die Wind
Альбом Grassade In Die Wind
дата релиза
01-12-2004




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.