Early B - Niemand Soos Jy Nie текст песни

Текст песни Niemand Soos Jy Nie - Early B



Nou kyk hie skat (kyk hie skat)
Weet jy wat? (Weet jy wat)
Jys ñ tien in my boeke jyt dit gevat (Girl jyt dit gevat)
Kyk agter jou tjap hou it sharp jys eerste klas (jys eerste klas)
Weet gemak in jou stap my skat
Daars niemand soos jy nie
Weet jy wat? (Weet jy wat)
Jys ñ tien in my boeke jyt dit gevat (Girl jyt dit gevat)
Kyk agter jou tjap hou it sharp jys eerste klas (jys eerste klas)
Weet gemak in jou stap my skat
Daars niemand soos jy nie
Nou die dag scroll ek deur instagram ek
Check die kaal kinders kry die meeste double taps
Ek val trug en ek check reality van die is sad
Want kind moet amper alles wys sodat mens kan react
Dus getag met motivational quotes I was like jinne she said 49 maar
Sy sit oop bene elke outjie soek ñ decent vrou you know so let me
Spark the realization oordentlikes [?
] Los die res vir imagination nou jy moet die goete kyk en redig dink
Jy werksplekke check jou socials voor hulle jou in
Kry lees jou ou statuse so som hulle jou gesindheid
Maar never mind that is die tipe
Pics wat jy wil eendag met jou kind kyk
Huh is so my bru jy moet dit glo
Jyt baie mooi bene so baba maak daai [?] Toe
My woorde maak prentjies want wat ek sien is n way van
Rude i'm speaking the version the better you by you true
Mense Judge ñ mens met followers mos nou se dae
En jou pics detriment wie jy ook benader facebook het dit mooi
Gestate jou page is jou wall en wall sepose to cover but you shows
Behinds and all jinne girl waars die skaamte is daai hoe jy n
Date lock jy soek ñ old-school man so jac ñ lace rok sexy [?]
Nou moet jy gaan koud kry Vir nipple
Stands en pics vat haai fooitog ek voel vir julle
Ek wil goed bedoel vir julle when you post your story post die een
Wat goed sal doen vir julle Daars niemand soos jy nie ek weet nie wat
Gaan soek jy likes nie jys heeldag ini screen ek weet nie wanneer
Sien jy die light nie vat foreplay
Pics dat wonder jy hoekom dat jy laaities
This world is sick the girl so occustraight it nicely
You've got the power to detriment the fact
But life is plain and simple what you projecting with trap



Авторы: Earl-henri Swartz


Early B - Funky-Kaans
Альбом Funky-Kaans
дата релиза
19-02-2021




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.