Eden - Kwart Oor Vyf текст песни

Текст песни Kwart Oor Vyf - Eden



Voel jy nog vir my wat jy nie
Was ek nie die een wat jy wou
Alles wat ons was is nou verby
Wens jy was nog by my
Jy weet ek sou jou altyd veilig hou
Maar waar is jy nou
Voel my hart voel rou
En dis net oor jou
Kwart oor vyf dit was te laat gewees
Kwart oor vyf ek wens jy was nog myne
vir my was dit nog seer gewees
Toe jy vir hom jys nou syne
Die deure van die kerk was reeds gesluit
So hou n mens die ongenooides uit
Daar was soveel wat ek vir jou wou vra
Wie't jou so verander
Dat jy nie meer jouself eers kon herken
my wie't gewen
Het jou hart geen rem
Hoor jy nie my stem
Kwart oor vyf dit was te laat gewees
Kwart oor vyf ek wens jy was nog myne
vir my was dit nog seer gewees
Toe jy vir hom jys nou syne
Hoe maak ek reg
Dit wat my hart wil
Hoe kry ek jou
Om weer by my te
Kwart oor vyf dit was te laat gewees
Kwart oor vyf ek wens jy was nog myne
vir my was dit nog seer gewees
Toe jy vir hom jys nou syne
Kwart oor vyf dit was te laat gewees
Kwart oor vyf ek wens jy was nog myne
vir my was dit nog seer gewees
Toe jy vir hom jys nou syne
Toe jy vir hom jys nou syne



Авторы: johan voster, rencha voster


Eden - Dekade
Альбом Dekade
дата релиза
29-03-2010




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.