Текст песни Afrikaans Sal Bly - Lewendige Opname - Elandré
Hoe
sou
dit
wees
As
jy
kon
wees
wie
jy
is
As
jy
kon
leef
Sonder
vrees
in
jou
hart
Sou
jy
kan
trots
wees
Op
Ingrid
en
Antjie
se
werk
Sou
die
kleur
van
jou
vel
Net
′n
klein
deel
vertel
Van
wie
jy
is
Wat
as
ek
sê
daar
is
meer
as
bloed
in
jou
hart
Wat
as
ek
sê
daar
plek
vir
my
en
jou
in
ons
land
Sou
jy
my
glo
as
ek
sê
ons
moet
veg
vir
dit
wat
ons
een
maak
Afrikaans
jy's
meer
as
′n
taal
Jy's
wat
ons
laat
sin
maak
Sal
jy
jou
oë
omsluit
vir
wat
om
ons
aangaan
Sal
jy
as
die
jeug,
bou
en
laat
voortgaan
Sal
jy
uit
Psalms
ons
land
weer
as
almal
s'n
erken
Sal
jy
saam
ons
bid
dat
Hy
ons
land
sal
seën
Wat
as
ek
sê
daar
is
meer
as
bloed
in
jou
hart
Wat
as
ek
sê
daar
plek
vir
my
en
jou
in
ons
land
Sou
jy
my
glo
as
ek
sê
ons
moet
veg
vir
dit
wat
ons
een
maak
Afrikaans
jy′s
meer
as
′n
taal
Jy's
wat
ons
laat
saak
maak
Ons
kan
beter
wees
verseker
Ons
almal
smag
na
eenheid
in
ons
land
Wat
jy
soek
sal
jy
kry
Afrikaans
sal
bly
Wat
as
ek
sê
daar
is
meer
as
bloed
in
jou
hart
Wat
as
ek
sê
daar
plek
vir
my
en
jou
in
ons
land
Sou
jy
my
glo
as
ek
sê
ons
moet
veg
vir
dit
wat
ons
een
maak
Afrikaans
jy′s
meer
as
'n
taal
Jy′s
wat
ons
laat
sin
maak
Afrikaans
jy's
meer
as
′n
taal
Jy's
wat
ons
laat
saak
maak
Afrikaans
jy's
meer
as
′n
taal
Dis
jy
wat
ons
een
maak
1 Tougher Than the Rest - Lewendige Opname
2 Your Man - Lewendige Opname
3 Eendag - Lewendige Opname
4 Die Tyd Het Ons Geleer - Lewendige Opname
5 Tonight I Climbed the Wall - Lewendige Opname
6 Hier's Ons Nou - Lewendige Opname
7 Afrikaans Sal Bly - Lewendige Opname
8 Forever - Lewendige Opname
9 Plek Sonder Naam - Lewendige Opname
10 Stilte Voor Die Storm - Lewendige Opname
Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.