Elizma Theron - Lapaside текст песни

Текст песни Lapaside - Elizma Theron



Ek was nog altyd maar n swakeling
Met n hart vol wil doens, maar doen nooit
So baie dinge wat ek
Graag wil bereik
Ek moet nou fokus, ek gaan voor uit
Lapaside gee pad hier kom ek
Wees n wenner en hou aan glo
As iemad tussen jou en jou droom staan
lapaside en vat die pad na heel bo
Lapaside gee pad hier kom ek
Wees n wenner en hou aan glo
As iemad tussen jou en jou droom staan
lapaside en vat die pad na heel bo
Altyd geglo iets sal van self gebeur
Maar die dromer in my het ontwaak
Het opgestaan en besluit
Wat ek wou
En hier staan ek nou
So jy kan ook
Lapaside gee pad hier kom ek
Wees n wenner en hou aan glo
As iemad tussen jou en jou droom staan
lapaside en vat die pad na bo
Daars tevredenheid (hier binne)
En trots wat bou (hier in)
En n lig wat skyn in jou oë...
Ander kyk op na jou (kyk na)
Bewonder jou (en glo)
Stap die pad saam met jou
Hulle nou ook...
Lapaside gee pad hier kom ek
Wees n wenner en hou aan glo
As iemad tussen jou en jou droom staan
lapaside en vat die pad na heel bo
Lapaside gee pad hier kom ek
Ek′s n wenner ek hou aan glo
As iemad tussen my en my droom staan
ek lapaside en ek vat die pad na heel bo
Lapaside gee pad hier kom ek
Jy's n wenner jy hou aan glo
As iemad tussen jou en jou droom staan
jy lapaside en vat daai pad na heel bo



Авторы: Elizma Theron, Weir


Elizma Theron - 'n Spesiale Aand met Elizma Theron
Альбом 'n Spesiale Aand met Elizma Theron
дата релиза
23-12-2013




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.