Elvis Blue - Die Hemel текст песни

Текст песни Die Hemel - Elvis Blue

Ek dink weer terug toe ek jou ontmoet het
Alles was goed die lewe was reg
Ons harte was vol maar ons hande was leeg
Daar was so veel wat ons nog moes leer
Oop, ja die heme was oop
Al die deure was toe maar die hemel was oop
Oop, ja die hemel was oop
Al die deure was toe maar die hemel was oop
Ek kyk vandag in my kinders se
Elke liewe asem 'n geskenk van bo
Hulle gaan nog vir ons lag
En ons gaan oor hulle huil
Maar nie een oomblik wil ek verruil
Oop, ja die heme was oop
Al die deure was toe maar die hemel was oop
Oop, ja die hemel was oop
Al die deure was toe maar die hemel was oop
Lig jou hande op
Lig jou hande op
Die deure was toe maar dis hemel was oop

Oop, ja did hemel was oop
Al die deure was to emmar die hemel was oop

Авторы: Elvis Blue

Elvis Blue - Erens In Die Middel Van Nerens
Альбом Erens In Die Middel Van Nerens
дата релиза
13-08-2015

Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.