Текст песни Rede Om Te Glo - Elvis Blue
Elke
mens
het
'n
storie
Elke
mens
het
seer
Ek
was
al
heel
verlore
in
die
wind
en
donker
weer
My
wildernis
was
groot
en
my
beursie
leeg
Toe
gee
jy
my
'n
rede,
'n
rede
om
te
glo
(Musiek
speel)
Ek
sal
jou
nooit
los
nie
en
ek
sal
jou
nooit
vergeet
Waarvandaan
ek
kom
en
al's
wat
ek
nou
weet
In
'n
wêreld
vol
bakleiery
het
jou
vrede
my
nou
beet
Want
jy
gee
vir
my
'n
rede,
'n
rede
om
te
glo
Ek
glo
soos
'n
kind,
'n
sondaar
by
jou
deur
'N
Dissipel
by
jou
voete
deur
jou
skoonheid
meegesleur
Al
loop
ek
op
'n
stofpad
al
kom
daar
donker
weer
Volg
ek
jou
want
jy
gee
my
'n
rede
om
te
glo
Jou
stem
is
vir
my
hemels
en
jou
liefde
wyd
en
Breed
die
lig
in
al
my
donker
die
een
wat
my
vergeef
Ek
is
lief
vir
jou
met
alles
ek
is
lief
vir
jou
met
niks
Jy
gee
vir
my
'n
rede
'n
rede
om
te
glo
Who
who
who
(±7
keer)
Ek
glo
soos
'n
kind,
'n
sondaar
by
jou
deur,
'N
dissipel
by
jou
voete
deur
jou
skoonheid
meegesleur(2
keer)
Al
loop
ek
op
'n
stofpad
al
kom
daar
donker
weer
Volg
ek
jou
want
jy
gee
my,
'n
rede
om
te
glo
Volg
ek
jou
want
jy
gee
my
'n
rede
om
te
glo
Whoa
whoa
whoa
1 Toe Ons Jonk Was
2 Rede Om Te Glo
3 Mooi
4 Horison
5 Dromer
6 Vriende
7 Hoop In Die Donker
8 Liefling
9 Spore
10 Steel
11 R20 000
12 Hillbrow
13 Seen Gebed
Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.