Fokofpolisiekar - Maria (Jy Hoef Nie Na My Te Luister Nie) текст песни

Текст песни Maria (Jy Hoef Nie Na My Te Luister Nie) - Fokofpolisiekar



Maria
Ek hoop geluk blom in jou brein
Maria
Ek hoop jou intellek is ′n lighuis
Wat deur die duister sny
Ek weet jy wil nie
Altyd na my luister nie
Maria
Kyk vir my
Jy mag maar huil
Laat dit uit
Almal praat kak
Mense is fucked up
Maria
Niemand weet wat gebeur met jou wese as jy doodgaan nie
Almal in die TV is depressed
Kyk net na hul
Dit getuig van kindermoord
En onderliggende stres
My kind
Moenie doen wat ek gedoen het nie
My kind
Moenie die vertrou wat die waarheid smous nie
Ek weet jy wil nie
Altyd na my luister nie
Maria
Kyk vir my
Jy mag maar huil
Laat dit uit
Almal praat kak
Mense is fucked up
Maria
Niemand weet wat gebeur met jou wese as jy doodgaan nie




Fokofpolisiekar - Droom Hoog
Альбом Droom Hoog
дата релиза
01-11-2018




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.