Fokofpolisiekar - Tygerberg Vliegtuig текст песни

Текст песни Tygerberg Vliegtuig - Fokofpolisiekar



As 'n vliegtuig sou kon val bo-op Tygerberg vanaand
Sal ek al my voornemens oorweeg
Dit is makliker om in te gee voor die tradisiemasjien my kom haal
Dis die gevoel van iets moet breek, dis die ingeboude vrees
Ek's gebore met drie sesse op my kop getatoeëer
Ek probeer net vasklou aan wie ek is
Ek probeer net vasklou aan wie ek is
Dis op die TV en dis in my brein
Dis aaklig om te sien hoe die skaapmentaliteit ons kry
Ons almal werk saam aan Afrikaanse Amerika
Algemene denkdisfunksie, lees net mooi en volg dan
Die instruksies wat hul vir ons gee
Werk, trou en kinders kry, en moontlik dan aan depressie ly
Iemand moet vra hoekom
Iemand moet vra hoekom
Ons almal vrek alleen
Ons almal vrek alleen
Ons almal vrek alleen
Ek probeer net vasklou aan wie ek is
Ek probeer net vasklou aan wie ek is



Авторы: fokofpolisiekar


Fokofpolisiekar - As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand
Альбом As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand
дата релиза
08-09-2003




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.