Текст песни




In die uurs by die berke het hy goed gewoor
Tussen die mielies, naby die grond
Skape opgepas, van vroeg dag tot laat
En saam met die ander, kon kies ooit geslaap
Skaars was hy jong man, toe is die droogte daar
Ooral vret die diere, al die kos was klaar
Daar word toe besluit, die jongste moes uit
Gaan werk in die myne, werk vir ons behou
Shongwezi, Shongwezi
Jy's dieel te seer
Shongwezi, Shongwezi
Daar word op jou gestuur
Shongwezi, Shongwezi
Wys die jou traan
Shongwezi, Shongwezi
Jy moet nou gaan
Hy kom toe by die myne, en alles lyk so vreemd
Geen tyd nou vir hartseer, by hom te leer
Die maande gaan verby, en die geld maak hom vry
Dit lyk of Shongwezi, aan jobbe wil wey
Shongwezi, Shongwezi
Waar is jy nou
Shongwezi, Shongwezi
Ons verlang na jou
Shongwezi, Shongwezi
Die harte is seer
Shongwezi, Shongwezi
Ons sien jou nie meer
Die jare lange droogte, was lank reeds verby
En tog het Shongwezi by die myne geblei
Maar een winters naare, het die keure gewen
En toe is Shongwezi weer huis toe geneem
Shongwezi, Shongwezi
Ons het jou kom haal
Shongwezi, Shongwezi
Dit's deurbuy die kaal
Shongwezi, Shongwezi
Die harte is bly
Shongwezi, Shongwezi
En die geld is jy vry
Shongwezi, Shongwezi
Ons het jou kom haal
Shongwezi, Shongwezi
Dit's deurbuy die kaal
Shongwezi, Shongwezi
Die harte is bly
Shongwezi, Shongwezi
En die geld is jy vry



Авторы: Hayes



Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.
Загрузка
Загрузка