Francois van Coke feat. Jan Blohm - Die Toekoms текст песни

Текст песни Die Toekoms - Jan Blohm , Francois van Coke



Ek sal altyd probeer
Ek sal altyd probeer
Bring vir my oorlog
Bring in die vloed
Skree na die hemel
in jou bloed
Dis wetenskapfiksie
Dis Sondag
Ohhh lala
Almal gaan doodgaan
Ohhh lala
Almal gaan doodgaan
Ek sal altyd probeer
Die toekoms is hartseer
Loop net deur die deur
Altyd
Nog meer
Die toekoms is beseer
Dis verby. Dis gekanselleer
Bring terug die somer
Bring terug die lig
Die Man in die hemel
Die swart hond op my rug
Bloedkontrole
Outomate evolusie
Ohhh lala
Bel die polisie
Ohhh lala
Beheer die revolusie
Ek sal altyd probeer
Die toekoms is hartseer
Loop net deur die deur
Altyd
Nog meer
Die toekoms is beseer
Dis verby. Dis gekanselleer
Ohhh lala
Almal probeer saam
Ohhh lala
Almal beweeg saam
Ohhh lala
Almal gaan doodgaan
Ohhh lala
Almal gaan doodgaan
Ohhh lalalalalalala
Ek sal altyd probeer
Die toekoms is hartseer
Loop net deur die deur
Altyd
Nog meer
Die toekoms is beseer
Dis verby. Dis gekanselleer



Авторы: Francois Badenhorst, Jan Blohm, Jedd Kossew, Rudolf Willemse


Francois van Coke feat. Jan Blohm - Die Toekoms
Альбом Die Toekoms
дата релиза
26-06-2020




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.