Francois van Coke - Ons Het Gewen текст песни

Текст песни Ons Het Gewen - Francois van Coke



Wo oh oh oh oh oh oh wo oh oh oh oh oh oh
Ek het betaal vir my sondes
Ek het al foute gemaak
Ek was paar keer om die blok
Soos die stoomtrein rol
Jaag die beker
Jaag die son
Hardloop die hele tyd
Op soek na moeilikheid
Ons lok die duiwel uit
Breek my bene vir die land
Kyk hoe alles brand
Soek die waarheid
Soek daai goud
Ongeslypte diamant
Ons het gewen
Ons is nog lewendig
Die pad was donker en stowwerig
Kyk na ons
Ons kom altyd terug
Staan soos ′n champ
Maar ek voel soos 'n kind
Hey!
Wo oh oh oh oh oh oh wo oh oh oh oh oh oh
Wo oh oh oh oh oh oh wo oh oh oh oh oh oh
Jy moet veg vir wat reg is
Vir wat die moeite werd is
Ek beweeg soos ′n tier
Oorgelaai en teen die muur
Teiken in my visier
Elke man vir homself
Alles pomp
Alles pyn
As die vrees en
Al die stemme
In my kop in verdwyn
En my longe brand
Sien die vyand in die spieël
Ongeslypte diamant
Ons het gewen
Ons is nog lewendig
Die pad was donker en stowwerig
Kyk na ons
Ons kom altyd terug
Staan soos 'n champ
Maar ek voel soos 'n kind
Hey!
Wo oh oh oh oh oh oh wo oh oh oh oh oh oh
Wo oh oh oh oh oh oh wo oh oh oh oh oh oh
Ons het gewen
Ons is nog lewendig
Die pad was donker en stowwerig
Kyk na ons
Ons kom altyd terug
Staan soos ′n champ
Maar ek voel soos ′n kind
Hey!
Wo oh oh oh oh oh oh
Ons het gewen
Ons is nog lewendig
Wo oh oh oh oh oh oh
Ons het gewen
Ons is nog lewendig
Wo oh oh oh oh oh oh wo oh oh oh oh oh oh



Авторы: Francois Badenhorst, Frederick Den Hartog, Hunter Kennedy, John Kennedy


Francois van Coke - Ons Het Gewen
Альбом Ons Het Gewen
дата релиза
11-06-2021




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.