Francois van Coke - Wilde Tye текст песни

Текст песни Wilde Tye - Francois van Coke



Kom uit die pad die tyres brand
Realiteit is vreemder as fiksie
Kyk hoe min is die lewe werd
Dit is ′n les oor doodgaan
So verkeerd om jou bestaan te vier
Hand in die lug
Onbeantwoord
Onbelangrik
Nie regtig 'n keuse nie
Niemand oorleef nie
Dis wilde tye
Dis wilde tye
Dis wilde tye
Dames en here
Welkom in die wilde tye
Kom uit die pad
Die wêreld brand
Maklik om iemand anders te blameer
Wit leuens in feetjieland
Vergete sodra jy doodgaan
Brug brand ons ondergang
Hand in die lug
Hand in die lug
Verstik in rook en braaksel
Niemand oorleef nie
Dis wilde tye
Dis wilde tye
Dis wilde tye
Dames en here
Welkom in die wilde tye
Dis wilde tye
Dis wilde tye
Dames en here
Welkom in die wilde tye
Draai jou kop weg
Ignoreer die waarskuwings
Uitgedink en uitbeplan
Jy sal maklik kan
Jy sal maklik kan
Jy sal maklik kan
Jy sal maklik kan
Dis wilde tye
Dis wilde tye
Dames en here
Welkom in die wilde tye
Dis wilde tye
Dis wilde tye



Авторы: Francois Badenhorst, Jedd Kossew, Rudolf Willemse


Francois van Coke - Dagdrome in Suburbia
Альбом Dagdrome in Suburbia
дата релиза
18-10-2019




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.