Francois van Coke - Ons Is Die Vuur текст песни

Текст песни Ons Is Die Vuur - Francois van Coke




Donker wolke
Kry ons onder
Ons is met
Die grond bekommer
Kop bedonnerd
Vol met nonsens
Bou 'n brug
Kom oor en bom dit
Die voorblad skree daar's moeilikheid
Verslae verval
Vergeet van tyd
Vergeet van jou
Vergeet van my
Hitte haat het ons gekry
Ons is aan die brand
Ons in die vlamme
Ons is die vuur
Ons is die vuur
Ons is vergete
Ons is aan die brand
Ons in die vlamme
Ons is die vuur
Ons is die vuur
Ons is vergete
Dis 'n bietjie
Deurmekaar bra
Ba-ba
Bars in die car park
Drama
Waarokal ek gaan
Is 'n klomp kak
Wag bra
Stadig
Laat hule kla' praat
Hoe meer ek luister na wat hulle
Wil ek aan die slaap raak
Elke dag se shit in onse wêreld hou my wakker
Kicks
Kids
Steeze
Al daai drama
Load-shed-ding
Daai's 'n klomp twak
Ewe skielik supply ons Russia met gunne
Manne
Come on
Wanne
Gaan ons
Almal
Van ons
Ons bang broekies uittrek
My help my sterk lyk hempies aantrek
En parlement toe loop
En almal aan die bek gryp
Wag
Ek vang'it
Ons is sag
Ons hou van
Beurtkrag
Ons hou van swak Rand
Ek dink die wêreld raak elke dag
Sag
Ons is aan die brand
Ons in die vlamme
Ons is die vuur
Ons is die vuur
Ons is vergete
Ons is aan die brand
Ons in die vlamme
Ons is die vuur
Ons is die vuur
Ons is vergete
Ons is
Ons is
Moeg van die nonsens
Ek
Ons is
Ons is
Moeg van die stront is
Maar ons bly okay
Al bly hulle ons gebruik
Laat hulle ons net kyk
All the life of their days
Ons is
Ons is
Moeg van die nonsens
Ek
Ons is
Ons is
Moeg van die stront is
Maar ons bly okay
Al bly hulle ons gebruik
Laat hulle ons net kyk
All the life of their days
Ons is aan die brand
Ons in die vlamme
Ons is die vuur
Ons is die vuur
Ons is vergete
Ons is aan die brand
Ons in die vlamme
Ons is die vuur
Ons is die vuur
Ons is vergete



Авторы: Francois Badenhorst, Jean-luc Handel, Pierre-henri Van Pletzen, Richard Kyle Onraet


Francois van Coke - En Vriende II
Альбом En Vriende II
дата релиза
14-09-2023



Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.
//}