Текст песни Aande - Francois van Coke feat. Ryno Velvet
Ek
vind
nog
my
voete
Vind
my
voete
as
jy
my
skop
Vasgedraai
besete
Alarm
weergalm
in
my
kop
Voel
jy
nog
die
aarde
Wat
onder
jou
beweeg?
Volg
jy
nog
die
roete?
Waar
moordenaars
kan
preek
Hierdie
aande
Hierdie
aande
fok
my
op
En
ek
bloei
nog
En
ek
bloei
nog
as
jy
jok
Stop
my
op
As
jy
jok
Doen
jy
nog
die
moeite
Om
die
wêreld
te
kan
stop?
Sodra
alles
soet
is
Gaan
dit
dadelik
na
jou
kop
Werk
aan
ons
beroerte
En
'n
hou
wat
my
uitklop
Maak
die
rotse
klippe
En
gee
vir
my
die
stof
Hierdie
aande
Hierdie
aande
fok
my
op
En
ek
bloei
nog
En
ek
bloei
nog
as
jy
jok
Stop
my
op
As
jy
jok
Die
kameras
kyk
terug
in
jou
oë
Ons
sien
saam
ons
onvermoë
Ons
sal
kry
wat
ons
verdien
As
ek
jou
net
weer
kan
Hierdie
aande
Hierdie
aande
fok
my
op
En
ek
bloei
nog
En
ek
bloei
nog
as
jy
jok
Hierdie
aande
Hierdie
aande
fok
my
op
En
ek
bloei
nog
En
ek
bloei
nog
as
jy
jok
Stop
my
op
As
jy
jok
1 Sad Man (Bonussnit)
2 Aande
3 Die Ruimte
4 Breek
5 Gelukkige Lewe
6 Victor Ludorum
7 Olifant
8 DSK
9 O, My Genade
10 Sirenes
11 Gedans Tot Ons Bloei
Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.