Gerrie Pretorius - Vier Woorde текст песни

Текст песни Vier Woorde - Gerrie Pretorius

Die son sak weg in die verte
Die skeemer is vol en alleen
'N Skynsel rooi verf die berge
'N Wolkie vlug oor ons heen
'N Bries met drome van jou en vreugde en leer
Die mooiste vier woorde, en ons saam deur die lewe
Die mooiste vier woorde, is net bedoel vir jou
En my hart bring die woorde, altyd, altyd om jou
Die mooiste vier woorde, is my liefde vir jou
In die soetste akkoorde, is my liefde vir jou
Die mooiste vier woorde, ek het jou lief

Die nag se sterre wat skutter, die helder glans van die maan
Die Melkweg glinster ons vreugde
Die aardewinkie fluister jou naam
My hart sing 'n lied van liefde wat nooit sal vergaan
Die mooiste vier woorde, en ons saam deur die lewe
Die mooiste vier woorde, is net bedoel vir jou
En my hart bring die woorde, altyd, altyd om jou
Die mooiste vier woorde, is my liefde vir jou
In die soetste akkoorde, is my liefde vir jou
Die mooiste vier woorde, ek het jou lief
Die mooiste vier woorde, ek het jou lief
Die mooiste vier woorde, ek het jou lief
In die soetste akkoorde, is my liefde vir jou
In die soetste akkoorde, is my liefde vir jou

Авторы: Kurt Feltz,, Engelbrecht H,, Shultzieg Tex,

Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.