Gé Korsten - Ek Kyk Graag So Diep In Jou Oe текст песни

Текст песни Ek Kyk Graag So Diep In Jou Oe - Gé Korsten




Ek kyk graag so diep in jou oë.
Ek soen jou so graag op jou mond.
As jy by my bly, dan weet ek dis jy.
Jy's hemel op aarde vir my.
Ek kyk graag so diep in jou oë.
Ek raak graag so saggies jou hand.
As jy by my bly, dan weet ek dis jy.
Jy's hemel op aarde vir my.
Dat ons twee mekaar ontmoet het,
Kan geen toeval wees.
Wat die noodlot ons nog gee
Kan tog net liefde wees.
As mens glo in ware liefde,
Dit het ons geleer.
Dan kan niks ons ooit skei nie
Want ons liefde word net altyd meer en meer.
Ek kyk graag so diep in jou oë.
Ek soen jou so graag op jou mond.
As jy by my bly, dan weet ek dis jy.
Jy's hemel op aarde vir my.
Ek kyk graag so diep in jou oë.
Ek raak graag so saggies jou hand.
As jy by my bly, dan weet ek dis jy.
Jy's hemel op aarde vir my.
Ek kyk graag so diep in jou oë.
Ek soen jou so graag op jou mond.
As jy by my bly, dan weet ek dis jy.
Jy's hemel op aarde vir my.
Ek kyk graag so diep in jou oë.
Ek raak graag so saggies jou hand.
As jy by my bly, dan weet ek dis jy.
Jy's hemel op aarde vir my.



Авторы: Ralph Maria Siegel, Guenther Behrle, Ge Korsten


Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.