Текст песни

Aha aha Aha ahaa
Aha aha Aha ahaa
Daar is sonder woorde waar ek jou kan beskryf
Jy gee my 'n tyd en jy swaar jou lyf
Jy is anders as die ander
Ek sal niks aan jou verander
Ek gee jou tien uit tien, honderd prosent
Die manier hoe jy in hierdie oel van my kyk
Gee jou 'n ademboltjes my hart kan nie rus
Vir nou is die hande vat jou liefde vir my
Al die woorde in die wêreld sal jou ook kan beskryf
Kyk in my en hou my vaste lyf teen lyf
Wanneer jy nie by my is nie sal ek jou wil
Aan jou lyp voel alsof my hart gaan sing
Jy is anders as die ander
Ek sal niks aan jou verander
Ek gee jou tien uit tien, honderd prosent
Die manier hoe jy in hierdie oel van my kyk
Gee jou 'n ademboltjes my hart kan nie rus
Vir nou is die hande vat jou liefde vir my
Tien uit tien, honderd prosent

Vanaand is die hande vat jou liefde vir my
Ek kan nie koncentreer wat het met my gebeur?
Is dit hoe dit voel om mekaar te leer?
Nou vir my en ek vir jou ek kan nie help ek is lief vir jou
Aha aha aha aha aha aha aha
Ek gee jou tien uit tien, honderd prosent
Die manier hoe jy in hierdie oel van my kyk
Gee jou 'n ademboltjes my hart kan nie rus
Vir nou is die hande vat jou liefde vir my
Tien uit tien, honderd prosent
Die manier hoe jy in hierdie oel van my kyk
Gee jou 'n ademboltjes my hart kan nie rus
Vir nou is die hande vat jou liefde vir my

Авторы: William Wolfgang Loots

Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.
Загрузка
Загрузка