Jan Blohm - Boere Cinderella текст песни

Текст песни Boere Cinderella - Jan Blohm



Koel is deur die kerk
Ek mis jou vreeslik erg
Ek bly n boere cinderella baby
Skrif staan teen die muur
Dis net skyns voor 12 uur
Ek bly n boere cinderella baby
Daars n plek waar ons virewig saam kan wees
En in n droom wereld saam kan leef
Waar feetjies wel bestaan
En jy my hart sal steel
En jy my prince charming sal wees
Ek het my hart verloor
Jyt dit gevind en vir my terug gebring
Fluit fluit die storie is uit
En ons is verweig gelukkig saam
Koel is deur die kerk
Ek mis jou vreeslik erg
Ek bly n boere cinderella baby
Skrif staan teen die muur
Dis net skyns voor 12 uur
Ek bly n boere cinderella baby
Ohhhh ohhhh oh oh
Ek bly n boere cinderella baby
Ohhhh ohhhh oh oh
Ek bly n boere cinderella baby
Ons het saam gedans
Reg deur die aand
Toe 12 uur kom moes ek jou verlaat
Ek kon my trane nie keer
My droom verwoes
My hart so seer
Ek het my hart verloor
Jyt dit gevind en vir my terug gebring
Fluit fluit die storie is uit
Ons is virewig gelukkig saam
Koel is deur die kerk
Ek mis jou vreeslik erg
Ek bly n boere cinderella baby
Skrif is teen die muur
Dis net skyns voor 12uur
Ek bly n boere cinderella baby
Ohhhhh ohhhhh oh oh
Ek bly n boere cinderella baby
Ohhhhh ohhhhh oh oh
Ek bly n boere cinderella baby
Ek het my hart verloor
Jyt dit gevind en vir my terug gebring
Fluit fluit die storie is uit
Ons is virewig gelukkig saam
Koel is deur die kerk
Ek mis jou vreeslik erg
Ek bly n boere cinderella baby
Skryf is teen die muur
Dis net skyns voor 12 uur
Ek bly n boere cinderella baby
Ohhhh ohhhh oh oh
Ek bly n boere cinderella baby
Ohhhh ohhhh oh oh
Ek bly n boere cinderella baby



Авторы: jan blohm


Jan Blohm - Melkstraat Confessions
Альбом Melkstraat Confessions
дата релиза
19-04-2013




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.