Jan Blohm - Johnny Het Blues текст песни

Текст песни Johnny Het Blues - Jan Blohm



Luister tuur, teen my bors
Hou my hande was, stuif
Vat my na die wyfie, met die lyfie
Want ek loop vry
Luister draak, maak dit saak
Of ek vat, of net raak?
Want daai niggie ontstig my
En ek wil net vry
Johnny het die blues
Johnny het die blues
Johnny het daai freestyle kop wat nie grond nie
9 mill blues
Ry trekkie ry
Want die boere wil my vang
Real lights out, and the flats on
Moan ma-ma moan
*Please* move over
Want ou Johnny is op die op die tyd over
Hy ly tot die byl, en die snye
Sweet-sweet uit haar gly
Want Johnny het die blues
Johnny het die blues
Johnny het daai freestyle kop wat nie grond nie
9 mill blues (Yeah)
Want Johnny het die blues
Johnny het die blues
Johnny het daai freestyle kop wat nie grond nie
9 mill blues
Johnny het die blues
Johnny het die blues
Ja, Johnny het daai freestyle kop wat nie grond nie
9 mill blues.



Авторы: Blohm Jan


Jan Blohm - Die Liefde Album
Альбом Die Liefde Album
дата релиза
06-07-2018




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.