Текст песни Ruby - Jan Blohm
Ruby
sit
nader
trek
terug
die
gordyne
Gooi
my
verlosing
met
jou
sakkie
Medisyne
Gooi
jou
asem
oor
die
kers
En
trek
toe
die
komberse
Die
nag
het
oud
geword
En
hier,
hier
kom
die
son
Ja
hier,
hier
kom
die
son
Ons
het
gebid
vir
rëen
tussen
Vier
en
nege,
ek
en
jy
Onder
'n
wereld
buite
die
deur
O
saggies
is
jou
asem
Frangipani
en
blare
Jy
is
my
ondergrond
En
hier,
hier
kom
die
son
En
hier,
hier
kom
die
son
Lê,
lê
my
neer
O
baby
lê,
lê
my
neer
Se
mover
en
rower
en
Die
rook
trek
in
kringe
Hoor
jy
die
stem
en
hoor
jy
Die
gesange
O
ek
voel
jou
hitte
en
ek
Voel
jou
hart
Klop
saam
met
my
hart
En
hier,
hier
kom
die
son
En
hier,
hier
kom
die
son
Lê,
lê
my
neer
O
baby
lê,
lê
my
neer
Daar
is
'n
tyd
vir
lyding
O
ek
voel
heilig
nou
Daar
is
'n
tyd
vir
bevryding
Baby
ek
voel
veilig
nou
Daar
is
'n
tyd
vir
genesing
Ek
voel
heilig
nou
Belowe
jy
Jy
preach
die
gospel
volgens
Elvis
en
Johnny
Walker
Bring
daai
verlossing
vir
my
Want
daars
teer
in
my
longe
Vuur
in
my
are
Ek
voel
heilig
hier
Lê,
lê
my
neer
O
baby
lê,
lê
my
neer
Oh
baby,
lê,
lê
my
neer
O
baby
lê,
lê
my
neer
1 Poppie Blou
2 Crazy
3 Ruby
4 Roosmaryn Kaneel
5 Undercover Lover
6 Sny Jouself
7 Wie Dan Nie
8 Brand Die Vure
9 Liewe Suburbia
10 Vicky
11 Voodoo Queen
12 Slaap Onder Vuur
13 Kom Jy Saam Met My
Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.